Основной контент книги Op 'n stormsee
Text

Volume 300 pages

0+

Op 'n stormsee

Ware verhale van Suid-Afrikaanse seereddings
$11.03

About the book

Die waters om die Suid-Afrikaanse kuslyn word as van die gevaarlikste ter wêreld beskou. Wisselvallige weerstoestande, sleurstrome en fratsgolwe is van die faktore wat mense in lewensgevaar laat beland en soms tot tragedies lei.Ongeag die gevaar, is die dapper vrywilligers van die Nasionale Seereddingsinstituut egter altyd bereid om hul eie lewens op die spel te plaas om ander mense te red. Hulle sal dikwels in gure weer en in die donker en ysige koue uitvaar en alles in hul vermoë doen om mense veilig terug te bring.Die boek bevat 'n versameling stories oor waagmoedige reddingspogings gevul met drama en gevaar. Van brandende skepe tot haaiaanvalle en sinkende vistreilers – dit is die verhaal van die mens se ewige stryd teen die see.

Genres and tags

Log in, to rate the book and leave a review
Книга Tony Weaver «Op 'n stormsee» — читать онлайн бесплатно фрагмент книги. Оставляйте комментарии и отзывы, голосуйте за понравившиеся.
Age restriction:
0+
Release date on Litres:
08 November 2024
Volume:
300 p.
ISBN:
9781868428519
Publishers:
Copyright Holder::
Bookwire
Download format: