Основной контент книги Oor Grense
Text

Volume 370 pages

0+

Oor Grense

'n Lewe in die media in 'n tyd van verandering
$11.48

About the book

Ton Vosloo is een van die mees gerekende koerant- en sakemanne in Suid-Afrika. Gedurende sy loopbaan van sowat sestig jaar het Suid-Afrika op politieke front 'n drastiese ommekeer ondergaan: die Nasionale Party het plek gemaak vir 'n ANC-regering, wat gelei het tot transformasie op sosiale, ekonomiese en sakefront.In 1983 is Vosloo as die besturende direkteur van Naspers aangestel en het hy hom dit ten doel gestel om dié groep – wat in 1913 as mondstuk van die Nasionale Party gestig is – te vernuwe. Vosloo het die maatskappy deur diep, onstuimige waters gestuur: op ideologiese vlak was dit 'n geveg tot die dood toe met die regse Perskor-groep om die steun van Afrikaners te wen.Naspers moes ook op kommersiële vlak moderniseer. Dit het uiteindelik gelei het tot die stigting van M-Net, Suid-Afrika se eerste betaaltelevisiekanaal. In 1992 is Vosloo as voorsitter van Naspers aangestel en het Koos Bekker die pos as besturende direkteur aanvaar. Onder Bekker se leiding het Naspers belê in die Chinese internetmaatskappy Tencent, en vinnig ontwikkel tot 'n groep wat vandag finansiële belange regoor die wêreld het. Dít sou nie moontlik gewees het sonder die fondasie wat Vosloo in die vroeë tagtigs vir sodanige vernuwing gelê het nie.Oor Grense is Ton Vosloo se memoir oor sy lewe in die koerantwêreld in 'n tyd toe Naspers nog baklei het om die posisie as markleier, 'n tyd toe die koerante binne sy stal baie na aan die politici van die dag gestaan het. Met sy eiesoortige humorsin en styl as gesoute joernalis vertel Ton Vosloo die storie van Naspers en van sy uiteenlopende ervarings as koerantman en sakeleier.

Log in, to rate the book and leave a review
Book Ton Vosloo «Oor Grense» — read a free excerpt of the book online. Leave comments and reviews, vote for your favorites.
Age restriction:
0+
Release date on Litres:
08 November 2024
Volume:
370 p.
ISBN:
9781868428878
Publisher:
Copyright holder:
Bookwire
Audio
Average rating 4,2 based on 344 ratings
Text, audio format available
Average rating 4,3 based on 480 ratings
Draft, audio format available
Average rating 4,7 based on 178 ratings
Audio
Average rating 4,8 based on 4820 ratings
18+
Text, audio format available
Average rating 4,8 based on 2340 ratings
Text, audio format available
Average rating 5 based on 421 ratings
Text
Average rating 0 based on 0 ratings