Основной контент книги Hartebreker
Text

Volume 290 pages

0+

Hartebreker

Christiaan Barnard en die eerste hartoorplanning
$14.10

About the book

Vir die vroue wat hy met sy rolprentsterglimlag betower het, was Chris Barnard 'n hartebreker. Vir sy pasiënte 'n harteheler. Dié nuwe biografie oor Suid-Afrika se beroemdste hartsjirurg vertel nie net van Barnard se kinderjare in Beaufort-Wes, sy prominente huwelike (en egskeidings) en flambojante lewe nie. James Styan ondersoek ook die impak van die historiese eerste hartoorplanting op Barnard se persoonlik lewe en op die Suid-Afrikaanse gemeenskap in die algemeen, waar apartheidswetgewing dikwels die probleme van geneeskunde nog ingewikkelder gemaak het. Die rol van swart mediese personeel soos Hamilton Naki word bespreek, sowel as die intense wedywering wat tussen ander beroemde hartsjirurge en Barnard ontstaan het.Hoe het Barnard dit reggekry om hulle almal in dié resies om lewe en dood te wen? Hoeveel het sy welbekende sjarme daarmee te doen gehad? En wat is Barnard se nalatenskap vandag, in die lig van sy latere suksesse en aansienlike mislukkings? Styan dek dit alles in dié fassinerende nuwe blik op Chris Barnard.

Log in, to rate the book and leave a review
Book James Styan «Hartebreker» — read a free excerpt of the book online. Leave comments and reviews, vote for your favorites.
Age restriction:
0+
Release date on Litres:
08 November 2024
Volume:
290 p.
ISBN:
9781868428410
Publisher:
Copyright holder:
Bookwire
Text
Средний рейтинг 4,9 на основе 345 оценок
Audio
Средний рейтинг 4,1 на основе 1078 оценок
Audio
Средний рейтинг 4,7 на основе 380 оценок
Text
Средний рейтинг 4,9 на основе 1507 оценок
Text
Средний рейтинг 5 на основе 51 оценок
Audio
Средний рейтинг 4,8 на основе 5290 оценок
Text PDF
Средний рейтинг 4,6 на основе 37 оценок
Text, audio format available
Средний рейтинг 4,7 на основе 1902 оценок
Draft
Средний рейтинг 4,5 на основе 58 оценок
Text
Средний рейтинг 0 на основе 0 оценок