Основной контент книги Ten Slotte
Text

Volume 310 pages

0+

Ten Slotte

$21.77

About the book

Eben Etzebeth is die speler wat al die meeste toetswedstryde in Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis gespeel het. Op die veld word hierdie slot se intelligensie, energie en aggressie gerespekteer en bewonder.Hy is lid van die senior Springbok-leierskapspan, en speel 'n groot rol in 'n ongeloofl ik suksesvolle era wat twee agtereenvolgende Wêreldbekers en die groep se huidige posisie van twee jaar boaan die wêreldranglys insluit.In hierdie eerlike en onderhoudende vertelling beskryf Eben van die vernaamste faktore van sy sukses, en hoe hy gefokus bly – op en van die veld af. Van sy nederige kinderjare in Goodwood – 'n voorstad van Kaapstad waar niks maklik kom nie – regdeur sy vroeë klubloopbaan, tot by syswaar verdiende plek in die Suid- Afrikaanse nasionale span, vertel Ten Slotte die persoonlike kant van sy loopbaan, en wat dit geverg het om 'n wêreldkampioen te word.

Genres and tags

Log in, to rate the book and leave a review
Book Eben Etzebeth «Ten Slotte» — read a free excerpt of the book online. Leave comments and reviews, vote for your favorites.
Age restriction:
0+
Release date on Litres:
17 October 2025
Volume:
310 p.
ISBN:
9781776194506
Publishers:
Copyright Holder::
Bookwire